Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 1 Timothy

 

1 Timothy 5.13

  
13. En tegelykertyd leer hulle ook om ledig by die huise rond te gaan; en nie alleen is hulle ledig nie, maar ook praatsiek en bemoeisiek, want hulle praat wat nie behoorlik is nie.