Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Chronicles

 

2 Chronicles 11.21

  
21. En Rehábeam het Máäga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt en twintig seuns en sestig dogters geword.