Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Chronicles

 

2 Chronicles 18.21

  
21. En hy sê: Ek sal uitgaan en 'n leuengees word in die mond van al sy profete. En Hy sê: Jy sal oorhaal, ja, jy sal ook oorwin; gaan uit en doen so.