Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Chronicles

 

2 Chronicles 31.13

  
13. En Jéhiël en Asásja en Nahat en Asahel en Jérimot en Jósabad en Éliël en Jismágja en Mahat en Benája was opsigters, onder toesig van Konánja en sy broer Símeď, volgens die bevel van koning Jehiskía en Asárja, die vors oor die huis van God.