Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Chronicles

 

2 Chronicles 6.13

  
13. want Salomo het 'n koperverhoog gemaak en dit in die middel van die voorhof opgestel; vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte en drie el sy hoogte; en hy het daarop gaan staan en neergesink op sy knieë teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande na die hemel uitgebrei