Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Chronicles

 

2 Chronicles 6.21

  
21. Luister dan na die smekinge van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.