Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 10.21

  
21. Jehu het ook deur die hele Israel gestuur; en al die dienaars van Baäl het gekom -- sodat daar niemand oor was wat nie gekom het nie -- en in die tempel van Baäl ingegaan, sodat die tempel van Baäl vol was van end tot end.