Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 15.12

  
12. Dit was die woord van die HERE wat Hy tot Jehu gespreek het, naamlik: Seuns van die vierde geslag sal vir jou op die troon van Israel sit. En dit was so.