Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 15.16

  
16. Toe het Menáhem Tifsag verslaan met almal wat daarin was, en die grondgebied daarvan, van Tirsa af; omdat hulle nie vir hom oopgemaak het nie; hy het dit verslaan en al die swanger vroue daarvan laat oopsny.