Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 15.18

  
18. En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE; hy het al sy dae nie afgewyk van die sondes van Jeróbeam, die seun van Nebat, wat Israel laat sondig het nie.