Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 18.21

  
21. Kyk nou, jy vertrou op dié geknakte rietstok, op Egipte, wat, as iemand daarop leun, in sy hand ingaan en dit deurboor; so is Farao, die koning van Egipte, vir almal wat op hom vertrou.