Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1953)
/
Web
/
2 Kings
2 Kings 19.15
15.
En Hiskía het voor die aangesig van die HERE gebid en gesę: HERE, God van Israel, wat op die gérubs troon, U alleen is die God van al die koninkryke van die aarde, U het die hemel en die aarde gemaak!