Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 19.21

  
21. Dit is die woord wat die HERE oor hom gespreek het: Die jonkvrou, die dogter van Sion, verag jou, bespot jou; agter jou skud die dogter van Jerusalem die hoof.