Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 20.15

  
15. En hy sê: Wat het hulle in u huis gesien? En Hiskía antwoord: Alles wat in my huis is, het hulle gesien; daar is niks in my skatkamers wat ek hulle nie laat sien het nie.