Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 3.13

  
13. Maar Elísa het aan die koning van Israel gesę: Wat het ek met u te doen? Gaan na die profete van u vader en die profete van u moeder! Maar die koning van Israel antwoord hom: Ag nee, want die HERE het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van die Moabiete te gee.