Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 5.13

  
13. Toe kom sy dienaars nader en spreek met hom en sê: My vader, as die profeet u 'n groot saak beveel het, sou u dit nie doen nie? Hoeveel te meer nou dat hy u gesê het: Was jou, en jy sal rein word?