Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 7.13

  
13. Maar een van sy dienaars antwoord en sê: Laat hulle dan tog vyf van die perde wat hier oorgebly het, neem -- kyk, hulle is soos die hele menigte van Israel wat hier oor is; kyk, hulle is soos die hele menigte van Israel wat omgekom het -- laat ons dié dan stuur en sien.