Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 2 Kings

 

2 Kings 9.21

  
21. Toe sę Joram: Span in. En hulle het sy wa ingespan; en Joram, die koning van Israel, het uitgetrek, en Ahásia, die koning van Juda, elkeen op sy wa -- hulle het uitgetrek Jehu tegemoet en hom aangetref op die stuk grond van Nabot, die Jisreëliet.