Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1953)
/
Web
/
Daniel
Daniel 6.13
13.
(6:14) Toe het hulle geantwoord en voor die koning gesê: Daniël, een van die Joodse ballinge, het hom aan u, o koning, en aan u verbod wat u geskrywe het, nie gesteur nie, maar drie maal op 'n dag doen hy sy gebed.