Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1953)
/
Web
/
Daniel
Daniel 8.13
13.
Toe hoor ek 'n heilige spreek; en 'n ander heilige het aan die een wat spreek, gesê: Hoe lank sal die gesig duur -- van die voortdurende offer en die ontsettende goddeloosheid -- sal die heiligdom sowel as die leër aan vertrapping oorgegee word?