Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Exodus

 

Exodus 15.21

  
21. En Mirjam het hulle al singende geantwoord: Sing tot eer van die HERE, want Hy is hoog verhewe. Hy het die perd met sy ruiter in die see gewerp.