Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1953)
/
Web
/
Genesis
Genesis 27.38
38.
Daarop het Esau aan sy vader gevra: Het u net een seën, my vader? Seën my ook, my vader! En Esau het sy stem verhef en geween.