Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Hosea

 

Hosea 8.13

  
13. Slagoffers, My aangebied, offer hulle -- vleis is dit, en hulle eet; die HERE het geen behae daarin nie. Nou sal Hy aan hulle ongeregtigheid dink en oor hulle sondes besoeking doen; hulle sal teruggaan na Egipte.