Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Isaiah

 

Isaiah 51.13

  
13. dat jy vergeet die HERE wat jou gemaak het, wat die hemel uitgesprei en die aarde gegrond het; dat jy gedurigdeur die hele dag bewe vir die grimmigheid van die verdrukker as hy dit daarop toelę om te verwoes? Waar is dan die grimmigheid van die verdrukker?