Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Jeremiah

 

Jeremiah 18.13

  
13. Daarom, so spreek die HERE: Vra tog onder die volke: Wie het sulke dinge gehoor? Die jonkvrou van Israel het 'n baie afskuwelike ding gedoen.