Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1953)
/
Web
/
Jeremiah
Jeremiah 25.13
13.
En Ek sal oor dié land bring al my woorde wat Ek daaroor gespreek het -- alles wat geskrywe is in hierdie boek, wat Jeremia geprofeteer het oor al die nasies.