Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Jeremiah

 

Jeremiah 26.21

  
21. Maar toe koning Jójakim en al sy helde en al die vorste sy woorde hoor, het die koning probeer om hom dood te maak. Maar Uría het dit gehoor en bevrees geword en gevlug en in Egipte gekom.