Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Jeremiah

 

Jeremiah 3.21

  
21. 'n Stem is gehoor op die kaal heuwels, smekende geween van die kinders van Israel, omdat hulle hul weg verdraai het, die HERE hulle God vergeet het.