Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Jeremiah

 

Jeremiah 46.21

  
21. Ook is haar huurtroepe daar by haar soos kalwers uit die stal; maar hulle het ook omgedraai, almal saam gevlug, hulle het nie bly staan nie; want die dag van hulle ondergang het oor hulle gekom, die tyd van hulle besoeking.