Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Leviticus

 

Leviticus 14.13

  
13. Dan moet hy die lam slag op die plek waar hulle die sondoffer en die brandoffer slag, in die heilige plek; want die skuldoffer net soos die sondoffer behoort aan die priester; hoogheilig is dit.