Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Leviticus

 

Leviticus 14.21

  
21. Maar as hy arm is en dit nie kan bekostig nie, moet hy een lam as skuldoffer neem om beweeg te word, om vir hom versoening te doen; daarby een tiende van 'n efa fynmeel met olie gemeng as spysoffer, en 'n log olie;