Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Leviticus

 

Leviticus 17.13

  
13. En elkeen uit die kinders van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n stuk wild of 'n voël vang wat geëet mag word hy moet die bloed daarvan laat uitloop en dit met grond toemaak;