Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Mark

 

Mark 11.13

  
13. en toe Hy op 'n afstand 'n vyeboom met blare sien, het Hy daarheen gegaan in die hoop om iets daaraan te vind; en toe Hy daarby kom, vind Hy niks as blare nie, want dit was nie die tyd van vye nie.