Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / Nehemiah

 

Nehemiah 9.13

  
13. En op die berg Sinai het U neergedaal en met hulle gespreek uit die hemel, en U het aan hulle regte verordeninge en betroubare wette, goeie insettinge en gebooie gegee.