Bible Study: FrontPage




 

Psalms, Chapter 113

Bible Study - Psalms 113 - Afrikaans - Afrikaans Bible (1983) - Web
 
 
 
Comment!       Comment Disqus!
  
1. Prys, dienaars van die Here, prys die Naam van die Here!
  
2. Die Naam van die Here moet geloof word, nou en vir altyd.
  
3. Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word!
  
4. Hoog bo al die nasies heers die Here, sy mag strek selfs oor die hemele.
  
5. Wie in die hemel of op die aarde is soos die Here ons God, wat hoog woon en hier onder alles sien?
  
  
7. Die geringe help Hy op uit die stof, die arme laat Hy van die ashoop af opstaan
  
8. om hom by vernames te laat sit, by die vernames van sy volk.
  
9. Aan die kinderlose skenk Hy 'n huisgesin, sy word 'n gelukkige moeder van kinders. Prys die Here!


Search in:
Terms:

Vote and Comment on Facebook:Recommend This Page:
Post on Facebook Add to your del.icio.us Digg this story StumbleUpon Twitter Google Plus Post on Tumblr Add to Reddit Pin this story Linkedin Google Bookmark Blogger
Insert Your Personal Insight:

Please do not make mean comments and follow the biblical and spiritual character of this forum. If, however unpleasant situations arise, we request to flag it to us in order to evaluate the situation.

Text source: This text is in the public domain.

This project is based on delivering free-of-charge the Word of the Lord in all the world by using electronic means. If you want to contact us, you can do this by writing to the following e-mail: bible-study.xyz@hotmail.com


SELECT VERSION

COMPARE WITH OTHER BIBLES