Bible Study: FrontPage




 

Psalms, Chapter 29

Bible Study - Psalms 29 - Afrikaans - Afrikaans Bible (1953) - Web
 
 
 
Comment!       Comment Disqus!
  
1. 'n Psalm van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte!
  
2. Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!
  
3. Die stem van die HERE is op die waters, die God van eer donder; die HERE is op die groot waters.
  
4. Die stem van die HERE is met krag; die stem van die HERE is met heerlikheid.
  
5. Die stem van die HERE breek seders; ja, die HERE verbreek die seders van die Líbanon;
  
6. en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die Líbanon en Sirjon soos 'n jong buffel.
  
7. Die stem van die HERE slaan daar vuurvlamme uit.
  
8. Die stem van die HERE laat die woestyn bewe; die HERE laat die woestyn van Kades bewe.
  
9. Die stem van die HERE laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Heerlikheid!
  
10. Die HERE het gesit oor die Watervloed; ja, die HERE sit as Koning tot in ewigheid.
  
11. Die HERE sal sy volk sterkte gee, die HERE sal sy volk seën met vrede.


Search in:
Terms:

Vote and Comment on Facebook:Recommend This Page:
Post on Facebook Add to your del.icio.us Digg this story StumbleUpon Twitter Google Plus Post on Tumblr Add to Reddit Pin this story Linkedin Google Bookmark Blogger
Insert Your Personal Insight:

Please do not make mean comments and follow the biblical and spiritual character of this forum. If, however unpleasant situations arise, we request to flag it to us in order to evaluate the situation.

Text source: AFR - Bible Afrikaans 1953. Copyright (c) 1953, Bible Society of South Africa. Hierdie Bybel is goedgunstiglik deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika beskikbaar gestel. Om n bydrae vir die verspreiding van bekostigbare Bybels in Suid-Afrika te maak, Klik: http://www.biblesociety.co.za/bydraes.htm. This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, click: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.

This project is based on delivering free-of-charge the Word of the Lord in all the world by using electronic means. If you want to contact us, you can do this by writing to the following e-mail: bible-study.xyz@hotmail.com


SELECT VERSION

COMPARE WITH OTHER BIBLES